SEALODGE 83
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:30 - Adres: Lagoon Drive 28, uMhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 068 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Sealodge 83 is 'n ruim eenheid wat die beste kuswegbreek in Umhlanga bied. Die huis bied 'n mengsel van gemak en gerief vir 'n gesin of vriende op vakansie.
Die eenheid kan tot 6 volwassenes akkommodeer en bestaan uit 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, terwyl die tweede en derde slaapkamers albei met 2 enkelbeddens gemeubileer is. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Vars linne en badhanddoeke word voorsien. 'n Ruim sitkamer is gemaklik gemeubileer, en die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, 'n skottelgoedwasser en wasmasjien vir ekstra gerief.
Gaste kan hul privaat balkon met skilderagtige see-uitsigte geniet en gebruik maak van die gemeenskaplike braai-area, sowel as 'n buite-tuin sitarea en swembad vir vermaak.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
UMHLANGA Geverifieer
Eiendomme 41
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Lagoon Drive 28, uMhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:30 - Adres: Lagoon Drive 28, uMhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang