Successfully reported
+32

Seapoint Coastal Luxe Escape

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Queens Road, Unit 4 Queens View, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 500 R4 050 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Seapoint Coastal Luxe Escape bied stylvolle selfsorgverblyf in die lewendige kusvoorstad Seepunt. Hierdie woonstel is ideaal vir paartjies, gesinne of sakereisigers wat 'n luukse kuswegbreek soek.

Die eenheid bied slaapplek vir tot 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamers is elk gemeubileer met koningingrootte-beddens en deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Gehalte-linne en handdoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die leefarea sluit 'n moderne kombuis in wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n skottelgoedwasser vir ekstra gerief. Die sitkamer beskik oor gemaklike rusbanke en 'n slim-TV teen die muur met stromingsdienste en die volledige keuse van DStv-kanale, terwyl die eetarea 'n eetkamertafel met 6 sitplekke insluit. WiFi-toegang is beskikbaar.

Stapeldeure maak oop na 'n oordekte balkon waar gaste buite kan eet met braaigeriewe en see-uitsigte. Met sy kombinasie van gemak, styl en gerief, is Seapoint Coastal Luxe Escape die perfekte basis vanwaar jy Kaapstad se strande, restaurante en kulturele besienswaardighede kan verken, terwyl jy 'n rustige toevlugsoord in die hartjie van die Atlantiese kus geniet. Veilige parkering word voorsien.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 31 Queens Road, Unit 4 Queens View, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 500
R 4 500 R 4 050
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R4 500
R 4 500 R 4 050
per nag (plek vir 6)
Vanaf R4 500
R 4 500 R 4 050
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Queens Road, Unit 4 Queens View, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe95860c026ef37199a4c7444efdd1646c8645bf6b539cd0a37a5415d02c25619becb7326ef3e2537df190338a2e34f24a4ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 500 nouVanaf R4 050 per nag (plek vir 6) 31 Queens Road Unit 4 Queens View 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.924255747057 18.381926710509

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang