Successfully reported

Seashells Apartment

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Mlulami N
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Excellent. Had a great time here.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniëlle K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Rustig en aangenaam. Dit was 'n aangename, rustige tydjie. Presies wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2025

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Beatrice V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Awesome! Really lovely, enjoyed every moment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie V
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Rustige plekkie naby die see. Eenheid was baie netjies en skoon. Sentraal geleë en loopafstand van die see af. Het die stilte geniet. Candice was baie behulpsaam en vriendelik. Goeie waarde vir geld en ons het baie veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2023

Goeie ervaring. Dit was 'n gerieflike plekkie vir die paar dae wat ons daar was. Daar kort egter meer as 1 laternlig vir loadshedding. Die een wat daar was het nie die ding gedoen nie en sy batterye was pap. Die badkamerskuifdeur se handvatsel moet herstel word (duct tape is 'n quick-fix, maar werk nie vir daardie swaar deur nie). Ten spyte van die 2 goedjies was dit vir ons baie lekker.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Monique S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Dit was 'n fantastiese naweek. Beste naweek, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2021

Comfortable, safe and central. Wonderfully stay. Everything you needed in one place. Candice was very helpful and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Candice Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 98

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 65 Coral Road, Malata Beach, Table View, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9da3aefdf475f477321c17858f66c8ad58e63d3ca66d37c5f0ca7e57dbd022dbfd121b726c26905f5d41295ea149a018a307?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 65 Coral Road Malata Beach 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.813358395836 18.471590117722

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang