Successfully reported

Seashells Apartment

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R350.00 per bespreking
Huisreëls

Neem asb. kennis dat die woonstel nie 'n see-uitsig het nie.
Die woonstelle kan slegs 2 gaste akkommodeer en is slegs vir betalende gaste, so geen dagbesoekers word toegelaat nie.
Respekteer asb. die bure en ander gaste en hou te alle tye stil-ure. Geen harde musiek, geen partytjies en geen groepbesprekings word toegelaat nie.
Rook is binnenshuis verbode. Indien gaste versuim om hieraan te voldoen, sal dit lei tot 'n outomatiese boete van R2000. Rook word slegs buite toegelaat.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Hou asb. die woonstel netjies en respekteer die verblyf asof dit joune is.
Asblik en herwinningsdromme is net voor die trappe geleë. Gooi asb. die afval behoorlik weg.
Maak seker dat alle deure en vensters gesluit is wanneer gaste die woonstel verlaat.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 65 Coral Road, Malata Beach, Table View, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9da3aefdf475f477321c17858f66c8ad58e63d3ca66d37c5f0ca7e57dbd022dbfd121b726c26905f5d41295ea149a018a307?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 65 Coral Road Malata Beach 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.813358395836 18.471590117722

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang