Successfully reported

Seaside Haven

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Pensioenaris-aanbod

Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 10% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls

Rook is nie binne toegelaat nie. Rokers word vriendelik versoek om buite te rook.

Geen troeteldiere word toegelaat nie. Ongelukkig laat die Pearly Beach Oord nie gaste toe om troeteldiere saam te bring nie.

Die oord se stil ure is van 23:00 tot 08:00. Gaste word versoek om die bure gedurende hierdie tyd te respekteer.

Gaste word versoek om die eiendom te versorg en dit te laat soos hulle dit met aankoms sou verwag.

In ooreenstemming met die oordreëls word slegs 2 voertuie per eiendom toegelaat, aangesien parkering binne die oord beperk is.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Dagaraad Street, Pearly Beach Resort, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA617af437787f022d672aaad4a31048006b5c1dd4142b10a1142a02512bce1e15599027f1d261a3cabf12ef4805d8db9f33d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 24 Dagaraad Street Pearly Beach Resort 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.667336810764 19.516140479224
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang