Seaside Shambali
Beskrywing
Sea Serene is 'n eenheid met mooi uitsig en ideaal vir 'n paartjie of enkelpersoon. Die eenheid het 'n slaapkamer, badkamer, toegeruste kombuisie, sitkamer en stoepie met mooi uitsig. Die eenheid is neutraal, skoon, netjies en gerieflik. Troeteldiere word nie in hierdie eenheid toegelaat nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Wasgoed en vervoer kan op versoek teen ekstra koste gereël word.
Neem asb. kennis dat die eenheid op 'n residensiële eiendom geleë is.
Skoonmaakdienste kan gereël word vir verblyf van langer 2 nagte.
Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Die Sea La Vie-eenheid bied slaapplek aan slegs 2 volwassenes en 1 kind.
Eenheid 5 is die enigste eenheid wat trappe het.
Gaste moet asb. hul eie toiletries en skoonmaakmiddels saambring.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie aparte woonstel is ingerig vir selfsorg, en daar is ’n pragtige see-uitsig vanaf die slaapkamer, sitkamer en braai-area. Die hoofslaapkamer is apart van die sitkamer en kombuis. Die hoofslaapkamer het ook 1 ekstra bed vir 'n kind onder 10 jaar. Daar is 'n lieflike onderdak braai-area, met 'n mooi uitsig. Die eenheidbied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind onder 10 jaar. Slegs 1 troeteldier word toegelaat mits dit vooraf gereël word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbed vir 1
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Wasgoed en vervoer kan op versoek teen ekstra koste gereël word.
Neem asb. kennis dat die eenheid op 'n residensiële eiendom geleë is.
Skoonmaakdienste kan gereël word vir verblyf van langer 2 nagte.
Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Die Sea La Vie-eenheid bied slaapplek aan slegs 2 volwassenes en 1 kind.
Eenheid 5 is die enigste eenheid wat trappe het.
Gaste moet asb. hul eie toiletries en skoonmaakmiddels saambring.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n kinderbed. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en stort. Hierdie eenheid het 'n uitsig oor see en lieflike stoep met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Wasgoed en vervoer kan op versoek teen ekstra koste gereël word.
Neem asb. kennis dat die eenheid op 'n residensiële eiendom geleë is.
Skoonmaakdienste kan gereël word vir verblyf van langer 2 nagte.
Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Die Sea La Vie-eenheid bied slaapplek aan slegs 2 volwassenes en 1 kind.
Eenheid 5 is die enigste eenheid wat trappe het.
Gaste moet asb. hul eie toiletries en skoonmaakmiddels saambring.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die oopplan-eenheid het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, 'n privaat sitarea en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste het toegang tot 'n dek wat gedeel word met die eienaar met 'n lieflike see-uitsig waar hulle soms dolfyne kan sien. Die dek het ook 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, 'n elektriese braaipan en braaigeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar. Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Wasgoed en vervoer kan op versoek teen ekstra koste gereël word.
Neem asb. kennis dat die eenheid op 'n residensiële eiendom geleë is.
Skoonmaakdienste kan gereël word vir verblyf van langer 2 nagte.
Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Die Sea La Vie-eenheid bied slaapplek aan slegs 2 volwassenes en 1 kind.
Eenheid 5 is die enigste eenheid wat trappe het.
Gaste moet asb. hul eie toiletries en skoonmaakmiddels saambring.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 26 Bower Street, Eastward Ho, Gonubie, 5256, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang