Apartment - Seaside Sunsets 1111
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 46 Beach Road, Unit 1111 Welgelegen Apartments, Strand, 7139, Wes-Kaap
- Vanaf R1 700 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Seaside Sunsets is 'n selfsorgwoonstel in 'n woonstelgebou in Strand, Wes-Kaap. Hierdie eenheid is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf met see-uitsigte.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n toonbank met stoele toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV en 'n plafonwaaier. WiFi is ook beskikbaar.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en 'n gemeenskaplike piekniekarea. Hierdie verblyf is oorkant die strand en is naby plaaslike geriewe, soos winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Ashley Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 150
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 46 Beach Road, Unit 1111 Welgelegen Apartments, Strand, 7139, Wes-Kaap
- Gaste dink Apartment - Seaside Sunsets 1111 het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 46 Beach Road, Unit 1111 Welgelegen Apartments, Strand, 7139, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang