Successfully reported
+49

Seaside The Villa's

  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Witthaus Street, Villa Siesta, Gonubie, 5257, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Seaside The Villa's is 3 selfsorgwoonstelle in Gonubie, 'n kusdorpie aan die monding van die Gqunube-rivier, 21 km noordoos van Oos-Londen.

Die woonstelle kan tot 8 mense in 3 slaapkamers akkommodeer en daar is 2 badkamers. Die eerste 2 slaapkamers is toegerus met 'n dubbelbed en enkelbed elk, hierdie kamers kan aangepas word om 3 enkelbeddens te pas indien dit vooraf gereël word. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n badkamer op die boonste vloer met 'n bad en 'n badkamer onder met 'n stort.

Die kombuis is volledig toegerus en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel en mikrogolf. Breekware en eetgerei word voorsien vir 8 mense. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Buite is daar braaigeriewe. 'n Toesluitmotorhuis word voorsien vir jou voertuig.

Dít is wat jy hier sal kry

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lucia Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 91

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Witthaus Street, Villa Siesta, Gonubie, 5257, Oos-Kaap
  • Gaste dink Seaside The Villa's het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Witthaus Street, Villa Siesta, Gonubie, 5257, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATrI5hTRKOpFKUpP26F7Kq5HdZ6dmNn9M6g9cRCxsSTo9XLTX8l?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 8) 18 5 1 5 Witthaus Street Villa Siesta 5257 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.940822 28.033493
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang