Successfully reported

Seaside Village Penthouse F23

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Debbie B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Wonderful views, great access to the shops and restaurants. Very pleasant stay - short but sweet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Host
Seaside Village Penthouse F23
Thank you for your lovely review! We’re glad you enjoyed the wonderful views and convenient access to shops and restaurants. It’s great to hear your stay was pleasant, even if short. We hope to welcome you back for a longer visit next time!

Louise L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Pragtige verblyf met al die noodsaaklikhede. Sien uit om weer te gaan. Heerlik tuis gegaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Heerlik gekuier saam met hartsmense. Baie mooi en netjiese woonstel. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fatima V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2025

The views were lovely and the apartment was very central. It was a pleasant stay, thank you, but the host must ensure there are batteries for the remotes and that the basin plugs in the bathrooms work (as neither did).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Host
Seaside Village Penthouse F23
Thank you for your review and for sharing your experience with us. We're so glad to hear you enjoyed the lovely views and appreciated the apartment’s central location. We also really appreciate your feedback regarding the remote batteries and bathroom basin plugs. We sincerely apologize for the inconvenience and have already passed this on to our maintenance team to ensure it's promptly resolved for future guests. Thank you again for staying with us — we hope to welcome you back for an even better experience next time!

Mark V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Feb 2025

Great location with fantastic views. Great location with all the amenities that one could require. Fantastic views from the balcony. The beach is about a km from the location. Great stay, will visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Peter J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2025

Fantastiese uitsig. Die uitsig is baie mooi. Die plek is netjies en skoon. Dit is goeie waarde vir geld. Baie goeie geriewe. Ek sal graag weer daar wil bly. Ons het net gesukkel om vir 1 persoon van ons groep van 6, biometriese toegang te verkry. Op die voorlaaste dag van ons besoek van 5 dae, was dit nog nie gereël nie en moes ons dit self by die sekuriteitskantoor gaan uitsorteer. Die gasbraai se gas het opgeraak halfpad deur die braai. Dit nadat ek spesifiek gevra het dat daar genoeg gas moet wees.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Host
Seaside Village Penthouse F23
Thank you so much for your detailed review! We're really glad to hear you enjoyed the fantastic views, cleanliness, and overall value of the property — and that you'd love to stay again. That truly means a lot to us. We do want to sincerely apologise for the inconvenience caused by the biometric access issue and the gas braai running out. Your feedback is important, and we’re actively reviewing our processes to ensure better coordination with security and to double-check such requests moving forward. We appreciate your patience and understanding, and we’d love the opportunity to welcome you back for an even smoother experience next time.

Riaan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.2
Okt 2025

Swak, en slegte waarde vir wat ons betaal het! Met ons aankoms het ons gevind dat die stort in die tweede badkamer se kraan nie werk nie. Die eienaar sou dit glo reggemaak het, maar het nie. Dit het baie ongerief veroorsaak. Maandagoggend het ’n oorverdowende geraas begin in die woonstel reg langs ons s’n. Dit was opknappingswerk wat, volgens die bouer, by al die eienaars van woonstelle daar aangemeld is, en ons moes dus in kennis gestel gewees het. Dit was baie steurend en het ons verblyf erg ontsier. Ons voel die eienaar het ons bedrieg deur die woonstel te adverteer as een met twee badkamers, maar ons kon een nie gebruik nie, en hy het geweet van die opknappingswerk langsaan, maar ons nie daaroor in kennis gestel nie. (Die yskas was ook dik gevries en duidelik lanklaas ontvries.) Ons het die webtuiste laat weet dat ons eis dat ons geld terugbetaal word, maar die eienaar weier. Ons sal beslis niemand aanraai om hierdie woonstel te huur nie, weens wat met ons gebeur het!

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Host
Seaside Village Penthouse F23
Thank you for your feedback, Riaan. We would like to clarify a few points regarding your stay. The owner was not aware that renovation work was taking place next door, and this only became apparent when the host arrived and noticed the noise. The Body Corporate was also not fully informed, as the builder assumed that all residents had been notified, which unfortunately was not the case. Regarding the second bathroom shower, the small handle had come loose, but the shower remained fully functional. The owner offered to repair it immediately; however, this offer was declined to avoid disturbance. The fridge is regularly maintained and defrosted, and no issues were reported during your stay aside from the cracked tray after placing a milk bottle on it. We sincerely regret that the renovation noise and minor issues impacted your experience. We always aim to provide accurate listings and a comfortable stay, and we appreciate your feedback to help us improve future guest experiences.

Mario D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Excellent all round. Fantastic views. Every amenity is taken care of. Spotless. Very secure. Basement parking. Felt very safe with the security booth down below us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Host
Seaside Village Penthouse F23
Thank you for your kind review Mario, We appreciate your kind words about our beautiful unit. We strive to provide a pleasant experience for our guests and we hope to welcome you back soon.

Marika A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Absoluut perfek! Alles was perfek, van die ligging tot die diens en persoonlike aandag van die gas vrou, Cecilia, was ons kuier saam met vriende wonderlik. Ons het dit só geniet dat ons ons ete uit gekanselleer het en gekies het om by die woonstel te onthaal. Kan nie wag om weer te gaan nie! Bietjie gesukkel met die WiFi, maar dis vinnig reggestel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Host
Seaside Village Penthouse F23
Dankie vir jou vriendelike resensie Marika, Ons waardeer jou mooi woorde oor ons pragtige eenheid. Ons streef daarna om 'n aangename ervaring vir ons gaste te bied en ons hoop om jou binnekort terug te verwelkom.

Friedel V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

Baie heerlike kuiernaweek in 'n goed ingerigte woonstel met die mees perfekte uitsig. Die ligging van hierdie akkomodasie is in meer as een opsig perfek. Jy het die allermooiste uitsig oor die see en die Kaap en as jy iets nodig het van die winkels is dit binne jou bereik - skaars 5 minute se stap. Ongelooflik veilige parkering vir voertuie ook. . Maar een van die belangrikste voordele is Cecilia! Sy is stunning - voel amper of mens haar al vir jare ken. Alles perfek en tot jou gemak ingerig. Ek sal definitief weer hier wil tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Host
Seaside Village Penthouse F23
Hallo Friedel. Dankie vir jou wonderlike resensie, ons waardeer al jou terugvoer. Ons is so bly om te weet dat jy jou verblyf by ons geniet het en ons hoop om jou binnekort te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 775

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 2 625
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 625
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 625
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Otto du Plessis Drive, Seaside Village, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9697b05ea8d9b79976ab594bbb8b2acea5f91852f678ef32729ae6c495287b972ef5fe63d4de722ab15a6517846e4b673099?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 625 per nag, vir 6 mense 16 5 1 5 Otto du Plessis Drive Seaside Village 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-14:00 10:00 -33.788140239725 18.457088245336

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang