Successfully reported
+25

Seaview @ Bonamic 1

Naweekaanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vir verblyf vanaf 9 Mei 2025 tot 24 Nov 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 44 Queen Street, Bonamic 1, Margate, 4020, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R725 R617 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Seaview @ Bonamic 1 is 'n gerieflike selfsorgwoonstel in die veilige kompleks in Manaba Beach. Die eiendom is naby die strand, winkelsentrums en restaurante.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers waarvan albei 'n see-uitsig het. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed. Die eerste slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n toilet. Gaste in hierdie kamers deel 2 badkamers, een met 'n bad en een met 'n stort. Gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en broodrooster toegrus. Daar is 'n etenstafel, oorgenoeg sitplek, 'n dakwaaier en 'n TV met Openview in die leefarea. Gaste moet asb. voorsiening vir hul eie WiFi maak. Dit lei na 'n beskutte balkon met stoepmeubels en 'n ingeboude braai-area, asook 'n see-uitsig.

Die eiendom is naby 'n getypoel en die strand waar gaste verskeie wateraktiwiteite kan geniet.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Toilet

Slaapkamer

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Maryka P
5.0
Rustig & pragtig. Baie mooi see view, gerieflik, veilig en baie rustig. Sal beslis weer bespreek. Sal wel wil aanraai om die volgende in die eenheid t...
Sien meer
Mei 2025
Maggie C
Gesin met tieners
5.0
Perfek. Was vir seker waardeer vir geld. Netjies, skoon en die ligging is perfek! Sal definitief weer bespreek!
Feb 2025
Brice M
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing. Perfect location, close to everything, value for money, amazing sea views, peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Melissa V
Gesin met klein kinders
5.0
Fantastic. It was absolutely amazing, gorgeous view, neat, stunning place, everything we needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Desiree L
Gesin met tieners
4.8
Baie rustig, netjies en pragtige see-uitsig. Pragtige see-uitsig; woonstel is ruim en gemaklik met genoeg spasie. Lekker braai-area - was baie bly hie...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Justin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 44 Queen Street, Bonamic 1, Margate, 4020, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Seaview @ Bonamic 1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R725
R 725 R 617
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R725
R 725 R 617
per nag (plek vir 6)
Vanaf R725
R 725 R 617
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 44 Queen Street, Bonamic 1, Margate, 4020, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0846320665b94af65275cf10028ffb8a4c00fc9d7dbb2cc1fd7e2cedc4c6f12b365a969e675879164f8b90108d435d5aff75?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R725 nouVanaf R616 per nag (plek vir 6) 21 5 1 5 44 Queen Street Bonamic 1 4020 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.850141594785 30.382820296959

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang