Successfully reported

Seaview Self-catering Amanzimtoti

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Andre K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Vriendelik, behulpsaam ons gashere, goed ingerigte verblyf, beautiful views. Beste tyd van my vakansies ooit met awesome weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Japie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie geniet. Naby aan alles wat dit baie gerieflik maak en 'n fantastiese see-uitsig vanaf die 7de vloer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John K
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Besonder mooi see uitsig. Ons het eers gesukkel om die plek te kry oor die naam van die woonstelblok Afsaal, maar die bespreking was vir Seaview self-catering. Ons het vir Lynne gebel en daarvan af het dit net goed gegaan, sy het ons mooi verduidelik dat ons op die regte plek was en was vinnig gehelp met ons bagasie aflaai en ons alles mooi vertel waar alles in die woonstel is. Ons het baie lekker gebly, wens ek het meer vakansie gehad om langer aan te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laetitia K
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Lieflik! Ons gaan beslis weer daar bespreek. Ons het 'n lieflike tyd in Amanzimtoti gehad en dit was die beste besluit om Seeview 706 vir ons verblyf te kies. Dit was perfek en die uitsig was fantasties. Baie goeie diens en die woonblok word baie mooi onderhou en bestuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaa O
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Comfortable. Clean, well equipped and quiet in general. We were welcomed well and quickly settled in. The place was nice and comfortable. All we needed was there and clean. We stayed well and felt safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Rustig en skoon, netjies en voedsel vir die siel. Baie dankie, ek sal weer gebruik maak van die verblyf. Dit was regtig lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caro S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Perfekte ligging, asemrowende see-uitsig, vriendelike professionele diens! Die see-uitsig is ongelooflik! Ons kon tot walvisse van uit ons woonstel sien. Alles wat mens nodig het vir 'n seevakansie is reeds in die woonstel! Ons het 90% van die tyd na alles - hoofstrand, restaurante en winkels - gestap. Die naaste winkelsentrum is reg oorkant die pad. Lynn is ongelooflik vriendelik en professioneel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steve M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

We would have liked to have stayed a little longer. We enjoyed our stay very much. The accommodation was beautiful and spotlessly clean. We would be happy to stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Onbeskryflik spesiaal. Sal nog langer wou bly, dit was die beste week, die uitsig onvergeetlik mooi, die branders wat jy heeltyd hoor!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Skeith Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 60

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 920
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 920
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 920
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 21 Beach Road, Afsaal 706, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1dba6f01b80a5ca0f8327e5f8092a012ca402d0aec528a96be610fb382f7060772660cb658dcb65132ce5a9572c9dc2a56b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag, vir 4 mense 40 5 1 5 21 Beach Road Afsaal 706 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.055806456018 30.884860932541

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang