Successfully reported
+26

Seaview Villa 26

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1119 Marine Drive, 26 Villa Sering, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Seaview Villa 26 bied gerieflike selfsorg-vakansieverblyf in die veilige kompleks, Villa Sering wat in die hartjie van Shelly Beach is. Dit kan 'n goeie opsie wees vir óf 'n paartjie óf 'n klein gesin wat die Dolfynkus wil verken.

Dié woonstel op die grondvloer het gemaklike slaapplek vir 3 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne word voorsien; gaste word egter verplig om hul eie handdoeke saam te bring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n wasmasjien. Van die kombuis af lei 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n lieflike patio met braaigeriewe waar gaste kan ontspan en die see-uitsigte kan geniet. Gaste het ook volle toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad wat ideaal is vir die somer. Veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
4.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
2.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 1119 Marine Drive, 26 Villa Sering, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1119 Marine Drive, 26 Villa Sering, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbcd09ce81be1688a5886dfab5acfdff4cb2be019a9dd3aad7f0fc9236ee18b7111140f0df2ffb28343493b8a099798001198?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 1 5 1 4 1119 Marine Drive 26 Villa Sering 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.785308527511 30.420886427164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang