Successfully reported

Sedgies Self-catering Apartments

Selfsorg
Woonstel 1
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 200
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie duplekswoonstel is op die perseel van die hoofhuis en het ’n privaat ingang en alarm. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 'n en suite-badkamer, nog 'n badkamer, 'n gastetoilet, kombuis en 'n sitarea. Die eerste slaapkamer is op die eerste verdieping en het 'n dubbelbed met ingeboude kaste en spieëltafel. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, ingeboude kaste, spieëltafel en 'n en suite-badkamer. Daar is nog 'n badkamer met 'n groot bad en stort. Strykgeriewe en ’n klerereling is beskikbaar. Die oopplan-kombuis is op die grondverdieping en is met ’n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Etes kan by die etenstafel geniet word en die sitarea het ’n TV met OpenView. Die gastetoilet is op die grondverdieping. Braaigeriewe is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg eenheid ten volle toegerus.

Huisreëls

Neem asb. kennis dat die eienaar op die perseel woon (die hoofhuis).
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Rook is verbode binnenshuis.
Dele van die woonstel word via trappe bereik en dit mag dalk nie geskik wees vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Indien slegs 2 gaste bespreek sal die tweede slaapkamer gesluit word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Woonstel 2
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie duplekswoonstel wat verblyf bied aan 4 gaste is grens aan die hoofhuis en het ’n privaat ingang en alarmstelsel. Die eerste slaapkamer is op die eerste verdieping en het ’n dubbelbed en ’n TV met OpenView. Die tweede slaapkamer het ’n dubbelbed en die kamers deel die gebruik van ’n badkamer wat ’n stort, bad en toilet het. Daar is ’n gastetoilet op die grondverdieping. Strykgeriewe en ’n klererak is beskikbaar. Die oopplan-kombuis is op die grondverdieping en is met ’n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Etes kan by die etenstafel geniet word en die sitarea het ’n TV met OpenView. Braaigeriewe is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg eenheid ten volle toegerus.

Huisreëls

Neem asb. kennis dat die eienaar op die perseel woon (die hoofhuis).
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Rook is verbode binnenshuis.
Dele van die woonstel word via trappe bereik en dit mag dalk nie geskik wees vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Indien slegs 2 gaste bespreek sal die tweede slaapkamer gesluit word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 200
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Fisant Street, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59bb8ccfe8fa6a59699084c612865ff4428e0cb312eddc89e242345c547b9c17969e473e82022e327e7ff7fc3fe59da4fcaf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 20 Fisant Street Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.019393882617 22.806705827969
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang