Sedgies Self-catering Apartments
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.
Prys sluit in
- Woonstel 1
- Selfsorg eenheid ten volle toegerus.
- Woonstel 2
- Selfsorg eenheid ten volle toegerus.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Neem asb. kennis dat die eienaar op die perseel woon (die hoofhuis).
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Rook is verbode binnenshuis.
Dele van die woonstel word via trappe bereik en dit mag dalk nie geskik wees vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Indien slegs 2 gaste bespreek sal die tweede slaapkamer gesluit word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 20 Fisant Street, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang