Successfully reported
+63

Sediba Luxury Safari Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R517, Welgevonden Private Game Reserve, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Vanaf R13 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sediba Luxury Safari Lodge is 'n eksklusiewe lodge geleë in die Welgevonden Wildreservaat, een van die grootste reservate in privaat besit in Suid-Afrika, wat oor 37 000 hektaar in die Waterbergstreek strek.

Gaste kan kies tussen die Rock Suites, wat elk slaapplek vir 2 gaste bied, of die privaat Mountain Lodge, ideaal vir groepe van 10 mense. Die oopplan-kamers beskik oor gemaklike beddens asook en suite-badkamers met baddens en storte. Die kamers maak oop op 'n privaat dek met 'n Jacuzzi wat uitkyk oor die majestueuse Waterberg-bergreeks. Boonop het die kamers lugversorging, binne-kaggels, buitestorte en kroeë.

Geriewe op die perseel sluit 'n skoonheidsalon, sauna en 'n gimnasium in. Gaste kan in die spa of sauna ontspan, 'n verfrissende duik in die natuurlike rotspoel neem, om die vuurput onder die sterre kuier, of in die tradisionele boma bymekaarkom vir onvergeetlike aande.

Die wildreservaat is die tuiste van meer as 300 voëlspesies en 50 soogdierspesies, insluitend die Groot 5, en huisves ook skaars spesies soos bruin hiënas, erdwolwe en erdvarke. Gaste kan dit geniet om diere op die twee komplimentêre daaglikse wildritte te besigtig. Boonop kan gaste antieke Boesman-rotskuns verken, wat 'n historiese en kulturele dimensie by hul verblyf voeg.

Dít is wat jy hier sal kry

Swembad

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nadia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R517, Welgevonden Private Game Reserve, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Gaste dink Sediba Luxury Safari Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 13 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 13 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 13 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R517, Welgevonden Private Game Reserve, Vaalwater, 0530, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53f06e402e2b180013ae7b7f7d13a3b24c8f56f6bd40f9a85826c829f745757943bf7b66cfb7878fc7840e3edb1f460a4b7a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R13 500 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 R517 Welgevonden Private Game Reserve 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.196886384993 27.774556851521
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang