Sediba Luxury Safari Lodge
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Rock Suites
- Alle etes en 2 daaglikse wildritte is ingesluit.
- Exclusive Mountain Lodge
- Alle etes, 2 daaglikse wildritte met 'n privaat gids en 'n privaat sjef is ingesluit.
Huisreëls
Let asb. dat privaat voertuie nie op die reservaat toegelaat word nie. Gaste moet op die veilige parkeerplek naby die ingang van die reservaat stilhou.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: R517, Welgevonden Private Game Reserve, Vaalwater, 0530, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang