Successfully reported
+19

See-view Guest House and Cottage

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roosstraat 232, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R720 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

See-view Gastehuis bied 2 selfsorg-akkommodasieplekke en is in sentraal Clarens geleë. Die eiendom is naby galerye, winkels en restaurante in die dorp.

Die huis kan tot 8 gaste akkommodeer, gemeubileer met gemaklike beddens. Die badkamers is toegerus met 'n stort of bad. Die kothuis kan tot 4 gaste akkommodeer. Die badkamer het 'n stort.

Elke goed toegeruste eenheid het 'n kombuis met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof en ander toestelle en gereedskap.

Ander geriewe sluit in 'n leefarea wat na die tuin lei en 'n braai-area in die erf, wat ook baie vrugtebome en pragtige berguitsigte het. Veilige parkering is op die eiendom beskikbaar. Die akkommodasie is 5 minute se stap vanaf die middestad.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Mooi uitsig

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Leon S
Saam met lewensmaat
5.0
Ons sal weer kom kuier. Ons het baie lekker gebly en gerus. Huis is pragtig skoon, en bed gerieflik. Amazing closed stoep where we had our meals and s...
Sien meer
Okt 2025
Masentle Liza L
Saam met vriende
5.0
Fabulous. It was fabulous; we enjoyed our stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Gideon B
Saam met vriende
5.0
Definitely something I will do again! The host was amazing, the views were amazing and it was very cosy! Great value for money!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Juan F
Saam met lewensmaat
5.0
The best weekend ever. It was amazing. The host is super friendly. I enjoyed it a lot and didn't want to go back home.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Sarone F
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker, sal weer daar bly. Was mal oor die ligging van die huis. Die uitsig is so mooi. Dit was netjies en skoon. Kaners is ruim en die leefarea ...
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jennifer Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Roosstraat 232, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink See-view Guest House and Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 720
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 720
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 720
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roosstraat 232, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA95cb706b6cb9511d081e32f8c84e45d04bbbf4c062fcf33902f4017a064f68962ed21b65086bad139529237c50c4a4cadf1e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 Roosstraat 232 Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.518070677005 28.419841330025
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang