Seebederfie
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 A Ottosrust, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap
- Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Seebederfie is 'n pragtige, kontemporêre gastehuis in Groot Brakrivier op die Tuinroete en bied 4 perfek geposisioneerde gastekamers met ononderbroke uitsigte oor die Indiese Oseaan sowel as die Outeniqua-berge in die agtergrond.
Hierdie gastehuis bestaan uit 4 ruim kamers met asemrowende see-uitsigte. Elke kamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit in gratis WiFi, 'n haardroër, 'n yskassie, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe.
Die groot skuifdeure van elke kamer maak oop na jou privaat terras, wat soveel natuurlike lig inbring dat dit die dekor aanmoedig. Daar is 'n ingeboude braai op elke terras, sowel as 'n tafel en stoele.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Johnny Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 15 A Ottosrust, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink Seebederfie het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 A Ottosrust, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang