Successfully reported
+66

Seafront Self Catering

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Victoria Bay Road, Victoria Bay, George, 9301, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 195 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Seafront Self Catering is 'n lieflike strandfronthuis wat in 'n klein baaitjie bekend as Victoriabaai in George geleë is. Die huis is ideaal geleë vir strandliefhebbers wat op soek is na 'n vakansie weg van die besige stadslewe.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede, derde en vierde slaapkamers is elk ingerig met 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die sitkamer beskik oor gemaklike rusbanke en 'n TV. Gaste kan hul eie DStv-dekodeerder saambring. Van die sitkamer af lei 'n lieflike groot patio met sitplek asook asemrowende uitsigte oor Victoriabaai-strand.

Gaste word aangemoedig om op die strand te gaan stap, branderplankry, sonbaai of 'n duik in die see te neem. Doendinge in die omgewing sluit voëlkyk, voetslaan, swem en fietsry in.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Johan S
Gesin met tieners
5.0
So lekker gewees, sal enige tyd weer daar bly. Fantastiese verblyf met alles wat nodig is vir gemak en gerief. Ligging is ekstra spesiaal.
Jul 2025
Leandra V
5.0
Mooie uitsig kry jy nie! Ons het gereis vir 'n sportnaweek. Dit was 'n ongelooflik lekker plek om te bly en sal definitief weer kom. Fotos doen dit ni...
Sien meer
Mei 2025
Michael W
5.0
As above. We were on a golf tour, 7 of us adults. We found the location stunning and the accommodation exactly as advertised.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Lesley G
Gesin met klein kinders
5.0
Great location in Vic Bay, basic but clean interior. We enjoyed our stay. Perfect location, basic but very neat interior. Lovely to hav...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Christo S
Saam met vriende
5.0
Netjies en skoon, beste ligging! Die huis is ruim en beskik oor al die nodige geriewe, selfs 'n skottelgoedwasser! Die huis was skoon en netjies.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 15

Resensies 56

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 1 Victoria Bay Road, Victoria Bay, George, 9301, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seafront Self Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 195
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 195
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 195
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Victoria Bay Road, Victoria Bay, George, 9301, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA543ddf8f5e73dde56ad4f4717ebca6d3e967c57be5e24a1198c7b68b1199f83ec8f0e81032488a144ea715ff1559704acf9e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 195 per nag (plek vir 8) 17 5 1 5 1 Victoria Bay Road Victoria Bay 9301 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.004895570013 22.548435123526
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang