Successfully reported

SeeHuis Witsand

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R950.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1200 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Rook is verbode.

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1200 word gehef en sal binne 5 tot 7 werksdae na die uitklokdatum per bankoorplasing terugbetaal word, nadat die huis geïnspekteer en alles in orde gevind is.

Slegs die aantal gaste waarvoor bespreek is, mag oorbly.

DStv en WiFi sal deur die onderskeie verskaffers vir jou verblyf gekoppel word. Maak asb. seker oor die verbinding wanneer jy arriveer.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 4 850
per nag, vir 10 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 850
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R 4 850
per nag, vir 10 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
    10 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Protea Street, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1a9835706ef3374e4192b2051a61bd9a6465c62e4bb5802dc6b640882eb071692a87b258c748dd7bf2444ebb4e44f57dbda9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 850 per nag, vir 10 mense 3 5 1 5 1 Protea Street Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.39559895593 20.856613191996
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang