Seesig
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Seesig Hoofhuis
- 
                            Selfsorg vir maksimum 8 gaste, kinders ingesluit.
 Linne is ingesluit
 Handdoeke word slegs op versoek voorsien.
- Seesig Woonstel
- 
                            Selfsorg vir maksimum 5 gaste, kinders ingesluit.
 Linne is ingesluit
 Handdoeke word slegs op versoek voorsien.
Huisreëls
Seesig is nie troeteldiervriendelik nie. Geen diere word toegelaat nie.
Geen partytjies/funksies/geraas word toegelaat nie, aangesien Seesig deel van 'n residensiële area is.  
Geen rook word op die perseel toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Corner of West Beach Road and Eureka Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang