Seewolf
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R4850 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
Rook word nie in die woonstel toegelaat nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Bring asb. strandsambrele saam.
Geen partytjies, funksies of enige bykomende gaste word toegelaat wat sou oorbly nie.
Gaste moet die eiendom oppas en dit in 'n skoon en netjiese toestand los.
Geen skoene op die bank of beddens nie en moet asb. nie voete op die koffietafels sit nie.
Gaste is verantwoordelik vir hul eie skoonmaak, soos die skottelgoed, om die yskas leeg te maak, om rommel weg te gooi, om alle bederfbare kos te verwyder en om die braai-area en toebehore skoon te maak.
Daar kan 'n ekstra koste wees indien gaste nie die woonstel in 'n skoon toestand verlaat nie.
Daar is 'n terugbetaalbare breekskadedeposito, sowel as 'n sekuriteitsdeposito wat betaal moet word.
Voor vertrek moet gaste asb. die eienaar of personeel van enige breekskade of skade in kennis stel voordat hulle vertrek.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 5%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 7 persone
- Geen kinders onder 17
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Swellendam Avenue, 302 Wolvefontein, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang