Successfully reported

Seisoen Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Nellie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Excellent accommodation. Warm welcome, clean and safe accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicky V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Interessante historiese en skoon dorp. Baie vriendelik ontvang. Heerlike en rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keith K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Most enjoyable. Very pleasant and friendly hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter O
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Het die omgewing besoek en die dorp platgeloop. Het lekker uitgerus en ontspan in Seisoen Gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco L
1 nag
5.0
Feb 2025

Netjies en vriendelik. Baie netjies en goeie hartsmense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andreas L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2025

Was very comfortable. Was very good, not sure I will use them again. On arrival, we waited more than 45 minutes to enter the property. The owner was out of the country and did not leave a secondary number to contact on arrival. A little bit unorganised.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizabeth
Seisoen Guest House
Andreas, we are so sorry for the inconvenience of your arrival. As you know, the cellphone signal was down in Burgersdorp on that day and communication was difficult. Please accept our apology. Kind regards, Elizabeth

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Louise L
1 nag
4.0
Okt 2025

Lekker plekkie. Lekker gebly, plek mooi skoon en gerieflik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Elizabeth
Seisoen Guest House
Baie dankie, Louise. Ek hoop ek is tuis om julle 'n volgende keer te ontmoet. Groete, Elizabeth

Esmé G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Okt 2025

Uiters swak diens! Ongelukkig het ons vir twee nagte oornag. Vrydagaand het ons arriveer met ’n vriendelike verwelkoming. Saterdagoggend is ons vroeg uit, en ons het ons kamer oopgelos sodat dit skoongemaak kon word. Ons het Saterdagaand om 10 uur teruggekeer net om te sien dat ons kamer nie skoongemaak is nie, nadat ons die “Please clean the room”-bordjie aan die deur se handvatsel buite gehang het. Ons koffie en suiker was nie opgevul nie, en niemand was naby ons kamer nie. Op pad terug gister het ’n Jane my gebel en uitgevra oor kragprobleme. Gelukkig het ons geen kragprobleme ondervind nie. Maar toe ek vir haar noem dat ons kamer nie Saterdagoggend skoongemaak is nie, is ek in kennis gestel dat dit vooraf gereël moet word. Dit is nerens in die webtuiste se advertensie genoem nie, en ’n mens moet volprys betaal vir geen diens nie. Dit is tog hoekom ’n mens inboek by ’n gastehuis — vir diens, terwyl jy doen wat jy wil. In ons geval het ons my ma gaan kuier, en wat ’n uiterste teleurstelling om 10 uur in die aand in jou kamer in te stap en daar was geen skoonmaakdienste nie! Uiters swak en geen waarde vir geld nie! Ongelukkig sal ek nooit weer van hulle gebruik maak nie. Dit was regtig geldmors.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 41 President Swart Road, Burgersdorp, 9744, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAl4sWsrjWtHwihUISC381JIkH42lKDzr19bMZAeHV35OjiRh8KE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 41 President Swart Road Burgersdorp 9744 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.991240586304 26.319257236771
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang