Seisoen Guest House
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Kamer 1
- Slegs verblyf
- Kamer 2
- Slegs verblyf
- Kamer 3
- Slegs verblyf
Huisreëls
R400 sal betaalbaar wees indien die kamersleutels nie terugbesorg word nie. Die eienaar woon op die perseel saam met hul troeteldiere, en ander troeteldiere word slegs toegelaat met streng vooraf reëlings. Gaste moet asseblief hul eie tennisraket en tennisballe saambring.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 41 President Swart Road, Burgersdorp, 9744, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang