Successfully reported

Selah Farm

Gastehuis
Pidyon
Vanaf
Vanaf R 1 380
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • 5 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie vrystaande eenheid bied slaapplek vir tot 5 volwassenes en 1 kind en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Aangrensend aan die hoofslaapkamer is 'n aparte, ingeslote slaaparea met 2 enkelbeddens. Die sitarea beskik oor 'n slaapbank wat ekstra slaapplek bied, sowel as 'n binnebraai en 'n eetkamertafel. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaat-elektriese stoof, 'n stadige oond, 'n elektriese braaipan en 'n groot gietysterpot vir die voorbereiding van maaltye binne of buite. Dit sluit ook alle nodige eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele in. Gaste het toegang tot buitebraaigeriewe, 'n organiese groentetuin en veilige parkering op die perseel.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbed vir 1

Stort, Bad, Toilet

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Privaat, Binne, Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur
Badkamer
Badhanddoeke
Buitelug
Braai
Privaat, Binne, Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur
Tuin
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Privaat, Binne, Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur
Basiese kook-benodighede
Potte en panne
Etenstafel
Sitplek vir 6
Vuurmaakhout
Ekstra koste
Vrieskas
Yskas
Volledige kombuis
Ketel
Stoof
Elektries
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Spieëltafel
Wasgoedrak/-lyn
Stoomstrykyster
Temperatuurbeheer
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Die Pidyon Selfsorg Eenheid sluit in; Buite Braai geriewe en vol ingerigte kombuis. Warm water, stort en bad. Veilige parkering.Toiletpapier, Skottelgoed-Seep, Bad-Handdoeke en Beddegoed.

Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode, asook die gebruik van kerse.
Harde musiek en geraas word nie toegelaat nie.
Ry asb stadig op die perseel.
Geniet en ondervind die groentetuin en plaasdiere, hou asb by die aanduiding van watter hekke oop en watter hekke toe moet wees.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Nuakh
Vanaf
Vanaf R 1 380
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • 3 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Nuakh, 'n bekoorlike selfsorgkothuis op die stil en veilige Selah kleinhoewe. Die kothuis bied gemaklike slaapplek vir tot 4 gaste (3 volwassenes en 1 kind). Die slaapkamer is toegerus met 'n knus dubbelbed. In die leefarea is daar 'n enkel slaapbank vir ekstra slaapplek. Die stylvolle en suite-badkamer sluit 'n bad, stort, wasbak en toilet in. Die oopplan-leefarea is warm en verwelkomend. Kuier knus by die kaggel op koue aande, of gebruik die werkstafel indien jy bietjie admin moet inhaal. Die eetarea bied 'n aangename ruimte vir gesamentlike etes, gesinstyd, of romantiese aandetes met vars lug wat deur die vensters instroom. Die knus kombuis is ten volle toegerus met al die noodsaaklikhede. Buite is daar 'n privaat braai-area. Veilige parkeerplek op die perseel gee jou gemoedsrus sodat jy werklik kan ontspan. Nuakh is meer as net 'n plek om oor te bly – dis 'n ervaring van eenvoud, stilte en warmte, die ideale plek vir ’n rustige wegbreek.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbed vir 1

Stort, Bad, Toilet

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Slaapkamers
Verwarmer
Elektries
Braai
Privaat, Buite, Houtvuur, Houtskool
Badkamer
Badhanddoeke
Haardroër
Buitelug
Braai
Privaat, Buite, Houtvuur, Houtskool
Tuin
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Privaat, Buite, Houtvuur, Houtskool
Basiese kook-benodighede
Potte en panne
Etenstafel
Sitplek vir 4
Vuurmaakhout
Ekstra koste
Vrieskas
Yskas
Volledige kombuis
Ketel
Mikrogolfoond
Stoof
Gas
Reëls & veiligheid
Brandblussers
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Spieëltafel
Wasgoedrak/-lyn
Stoomstrykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Slaapkamers
Kaggel
Verwarmer
Elektries
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Die Pidyon Selfsorg Eenheid sluit in; Buite Braai geriewe en vol ingerigte kombuis. Warm water, stort en bad. Veilige parkering. Toiletpapier, Skottelgoed-Seep, Bad-Handdoeke en Beddegoed.

Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode, asook die gebruik van kerse.
Harde musiek en geraas word nie toegelaat nie.
Ry asb stadig op die perseel.
Geniet en ondervind die groentetuin en plaasdiere, hou asb by die aanduiding van watter hekke oop en watter hekke toe moet wees.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 380
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Anderson West Road, Joostenbergvlakte, Cape Town, 7570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad92587c468f2bd02385e52ec6f421120637439cc721544d225f14220913057b382bf215cbbbc54e4dc10c448a480ed1fff6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 7 Anderson West Road Joostenbergvlakte 7570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.832367203302 18.728239019223

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang