Successfully reported

Selati @ Sea

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Paula N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Selanti is bo! Elise was fantasties! Kon nie vir beter gevra het nie. Sal definitief weer op vakansie soentoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manfred Lothar D
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Lovely location but arising problems due to an old roof. The roof and the rooms need a little bit of renovation. It rained into the room. There was mould on the ceilings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sivan G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Home away from home. Enjoyable, fun, clean premises and the pool was inviting. The WiFi worked.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique V
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Fantasties lekkerste plek tussen die 2 waar ek was. Baie lekker gebly, sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

An awesome stay. The location and setting on the beach were wonderful. The unit was spacious. Elize, the manager, was extremely kind and attentive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Mrt 2025

Horrible stay, sal dit totaal afraai. Patetiese plek. Rather pay more. Sal die plek nie naastenby aanbeveel nie en behoort glad nie op die webtuiste se site te wees nie. Dit gee 'n swak naam aan die webtuiste. Huur al vir donkiejare op die webtuiste en nog nooit by so ’n swak plek gebly nie. Crockery is ’n oorblyfsel / deurmekaarspul van jare in die verlede. Cutlery is minimaal en daar is geen messe vir kosvoorbereiding nie. Die kwansuise "dubbelbed" is twee enkelbeddens wat teen mekaar geskuif is. Stortdeur val uitmekaar, ek was te bang om daaraan te raak – glad nie bruikbaar nie en bly afval. Badkassie val uitmekaar. Die badkamer se ceiling is pikswart van mould en het in baie jare laas ’n lagie verf gesien. Stoepreling is vrot geroes, te bang om teen dit te leun. Die "bankie" in die lounge-area is met plastiek oortrek – glad nie ideaal vir Natal se klimaat nie. Die enigste positiewe aspek is dat die aircon goed werk. Gemeenskaplike braaiers is reg by die Captains Cabin en die "Chatsworth"-gaste van die hoofeenheid / huis het dit totaal oorgeneem – gesuip, musiek gemaak en tekere gegaan tot ná middernag. Die swembad is ook heel naweek deur hulle oorgeneem, met drankbottels wat oral rondgestaan het om die swembad en harde musiek vir almal om aan te hoor. Dit alles terwyl die "opsigter" reg by die swembad woon en alles in sig gebeur het, sonder enige optrede.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Nadien M
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Fantastic stay. We really enjoyed our stay. The place was clean and had all the amenities that we wanted. I will definitely book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Die privaat strand en swembad baie geniet. Frik en Rienie is baie gesellig. Baie lekker gewees, sal enige tyd weer daar bespreek. Die swembad was altyd mooi skoon. Frik en Rienie was baie gesellig gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Beveel regtig aan. Dit is 'n fantastiese plek, het baie lekker gebly, en tannie hulle is amazing mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manfred Lothar D
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Perfect. Uncomplicated, friendly, clean and as described.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Denis Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 270

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 748
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 748
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 748
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Kinsey Drive, Oslo Beach, 4240, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsHfT8nMOuLqdlWoqavVY7B9uFh6474DQkgLGrUPdA2WhKFcouf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R748 per nag (plek vir 4) 33 5 1 5 23 Kinsey Drive Oslo Beach 4240 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.7795713 30.43034265

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang