Successfully reported
+16

Serendipity Bachelors Studio

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 De Klerk Street, Bothasrus, Despatch, 6220, Oos-Kaap
  • Vanaf R460 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Serendipity Bachelors Studio bied selfsorgverblyf in Despatch, 'n klein dorpie tussen Uitenhage en Gqeberha (Port Elizabeth). Die omgewing is stil en gaste kan lekker rus. Daar is ook 'n kruidenierswarewinkel net om die draai.

Die ateljee bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n oopplan-ontwerp. Dit het 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank en die badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf toegerus. Daar is ook 'n etenstafel en 'n TV.

Veilige parkeerplek vir 1 voertuig en braaigeriewe is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

2 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
TV
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Jessica V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker stil en skoon plek. Sien sterre.
Aug 2024
Hermina V
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was awesome. Etienne se vriendelikheid het ons aangeraak. Ons sal definitief weer van die perseel gebruik maak. Dit is die eerste keer wat ons van...
Sien meer
Mei 2024
Frederika V
Saam met lewensmaat
5.0
Goedkoop, netjies, wat jy nodig het. Fantasties. Vreeslik, gasheer baie vriendelik en gasvry.
Mei 2024
Unathi M
Saam met vriende
5.0
Wonderful, peaceful stay. Great and humble host. Our stay was beautiful, the host is superb. We enjoyed our own space, no hassles, and ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Lindiwe L
5.0
Very conducive environment. Great stay, tidy and clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Etienne Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 32

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 12 De Klerk Street, Bothasrus, Despatch, 6220, Oos-Kaap
  • Gaste dink Serendipity Bachelors Studio het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 460
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 460
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 460
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 De Klerk Street, Bothasrus, Despatch, 6220, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b61ac30a66c27cd40142874853cae2e6246331a0b70c778bdb36c562fe30c3d4506501316f88aaa98c1a19594d22dffee0c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R460 per nag, vir 4 mense 9 5 1 5 12 De Klerk Street Bothasrus 6220 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.804279439806 25.458718935582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang