Serendipity Kloof
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 34B Elizabeth Drive, Forest Hills, Kloof, 3610, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Serendipity Kloof is 'n bekoorlike en rustieke selfsorg-vakansiehuis in Forest Hills, Kloof. Die huis bied slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en bied 'n gesinsvriendelike wegbreek aan die rand van die Krantzkloof Natuurreservaat.
Die huis bestaan uit 3 slaapkamers, waarvan 2 met 'n dubbelbed ingerig is, en die hoofslaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Daar is 2 badkamers: die eerste is toegerus met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak, terwyl die tweede met 'n stort, toilet en wasbak toegerus is.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n gasstoof, oond, wasmasjien, skottelgoedwasser, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die leefarea bied 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix.
Bykomende geriewe sluit in 'n tuin wat plaaslike wildlewe lok, 'n swembad, 'n braai-area en parkering. Die huis funksioneer as 'n groen eiendom, tans 60% van die kragnetwerk af, met planne om volledig van die kragnetwerk af te raak om sy koolstofvoetspoor verder te verminder.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Nicholas Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- 34B Elizabeth Drive, Forest Hills, Kloof, 3610, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Serendipity Kloof het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 34B Elizabeth Drive, Forest Hills, Kloof, 3610, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang