Serene Seven
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 120 Main Street, Clarens, 9707, Vrystaat
- Vanaf R2 900 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Serene Seven is 'n knus toevlugsoord in die bekoorlike dorpie Clarens, net 'n kort entjie van die dorpsplein af. Die huis bied slaapplek vir tot 6 gaste en is ideaal vir 'n rustige wegbreek.
Dit bied 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 'n stapelbed het. Die tweede badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Gaste kan op die rusbank ontspan en Netflix op die slim-TV geniet. Vir koue dae bied die huis ondervloerse verhitting en 'n houtstoof.
Gaste kan 'n braai in die tuin geniet of 'n koffie op die patio drink terwyl hulle die pragtige berguitsigte inneem.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Maric Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- 120 Main Street, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Serene Seven het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 120 Main Street, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang