Successfully reported

Serendipity

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 87 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Daan S
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Goeie waarde vir geld. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Skoon, vriendelik, lekker. Ek het baie lekker gebly. Die eienaars is baie vriendelik en laat 'n mens dadelik tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dorothy R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Gemaklike verblyf vir 'n vinnige oorbly. Heerlike plekke met alles wat jy nodig het vir 'n aand se oorbly. Sal definitief dit aanbeveel en weer gebruik. Die solar krag maak dit net so meer gerieflik ook vir kragonderbrekings.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matimu M
1 nag
5.0
Sep 2025

Great. I really enjoyed my stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anlie E
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

’n Heerlike toevlug, gevul met warmte en gasvryheid. ’n Heerlike toevlug, gevul met warmte en gasvryheid. Gasheer en gasvrou se vriendelikheid laat my dit met vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ricardo S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Clean. Quiet. Comfortable. Fantastic. Thank you for a very nice stay. They do milk and proper coffee. That alone will have me revisit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charene A
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Uitstekende diens - Vriendelik, effektief, veilig. Dit was my tweede keer wat ek by Serendipity gebly het. Altwee kere het ek oornagverblyf benodig vir 2 aande terwyl ek in die dorp gewerk het. Altwee besoeke was sonder probleme. Uitstekende kommunikasie, baie vriendelike diens, alles netjies en in werkende toestand. Ek moes beide kere vroeg vertrek (rondom 06:00) en dit was nog nooit 'n probleem nie, het meer as verwag moeite gedoen elke keer om my tegemoet te kom. Uitstekende kliëntediens. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip H
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Klik hier. Jy hoef nie verder te soek nie. Die verblyf was baie aangenaam. Alles wat jy nodig het, is beskikbaar, skoon en pynlik netjies. Gasheer en gasvrou laat jou dadelik welkom en tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Baie lekker en gerieflik. Dit is 'n baie oulike plekkie met alles en nog meer wat jy nodig het. Mooi opgradeer. Vriendelike en gasvrye mense. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia V
1 nag
5.0
Feb 2025

Sal enige tyd weer daar oornag. Dit was 'n waarde vir geld oornag, vriendelik en baie gasvrye ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 87

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Magazyn Street, Polokwane, 0700, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc3b4252e5abe406c3f8f7592943274208a90b186d3cad381b558f9a7a0bad2a3d9f6b206b54ffa212408b2fb849e0f2fae8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 87 5 1 5 Magazyn Street Polokwane 0700 Limpopo 021 201 8901 16:00-18:00 10:00 -23.902604365374 29.465432360783
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang