Serra Azul Lodge
Beskrywing
Die Victoriaanse suites is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n vrystaande bad en 'n aparte stort. Vars linne en handdoeke word voorsien. Elke suite het lugversorging, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n haardroër, 'n yskassie en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Rates displayed are on a bed and breakfast basis.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie luukse suite het 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en aparte stort. Vars linne en handdoeke word voorsien. Die suite sluit ook 'n elegante ingangsportaal, 'n knus sitkamer met 'n kaggel en 'n privaat patio in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Rates displayed are on a bed and breakfast basis.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: K39, Old Sabie Road, Kiepersol, 1241, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang