Seweweekspoort Akkommodasie
Beskrywing
Die kothuis bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en twee leefareas. Elke slaapkamer is gemaklik versier en bevat 2 enkelbeddens wat maklik omskep kan word in 'n koninggrootte-bed vir paartjies. Daar is 'n ekstra enkelbed in een van die drie kamers. Die tweede leefarea kan ook 3 enkellopendes huisves. Sandrivier-kothuis bied maklik slaapplek vir tot 10 mense. Beddegoed en handdoeke is ingesluit. Die badkamers is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Die kothuis het WiFi, 'n TV met Netflix en 'n binnebraai. Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, vrieskas, mikrogolfoond en broodrooster. Koffie/tee/melk/suiker en beskuit word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis. We give pasella a crate of wood, one packet of ice, a bread/vetkoek and koffie/tee/suiker/melk.
Huisreëls
Indien die eenheid nie in dieselfde toestand is as wat dit was toe jy ingeklok het nie, versoek ons dat jy asseblief R120 hier los wanneer jy vertrek.
'n Skoonmaakdiens is beskikbaar op versoek en teen 'n addisionele koste van R120.
Neem asb. kennis dat net Vodacom sein optel op die plaas.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die woonstel is op die hoofplaas waar al die diere en aktiwiteite is. Dit is 'n klein woonstel met 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n bed vir 'n kind in die leefarea. Die kombuis is met 'n oondjie en tweeplaatstofie, yskas-vrieskas, ketel, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die en suite-badkamer het 'n stort. Verder is daar ook 'n binnebraai wat ideaal is vir die koue aande. Gaste in die eenheid kan die swembad by die kampeerterrein gebruik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Indien die eenheid nie in dieselfde toestand is as wat dit was toe jy ingeklok het nie, versoek ons dat jy asseblief R120 hier los wanneer jy vertrek.
'n Skoonmaakdiens is beskikbaar op versoek en teen 'n addisionele koste van R120.
Neem asb. kennis dat net Vodacom sein optel op die plaas.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuis bied slaapplek aan 5 gaste in 3 slaapkamers. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n enkelbed. Daar is 2 badkamers - een binne en een buite. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis en eetarea het 'n yskas, gasstoof, mikrogolf, ingeboude Dover-stoof, eetgerei en breekware. Die plonspoel buite het warm of koue water.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Indien die eenheid nie in dieselfde toestand is as wat dit was toe jy ingeklok het nie, versoek ons dat jy asseblief R120 hier los wanneer jy vertrek.
'n Skoonmaakdiens is beskikbaar op versoek en teen 'n addisionele koste van R120.
Neem asb. kennis dat net Vodacom sein optel op die plaas.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sandrivier Plaas, R323, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang