Successfully reported

Seweweekspoort Akkommodasie

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Simon I
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Fantastic! Such a beautiful location and lovely cottage! We really enjoyed our stay and our hosts were amazing. They were friendly and happy to help us with whatever we needed. I will definitely stay with them again if I am in the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jonel
Seweweekspoort Akkommodasie
Thank you, Simon! Come again!

Willie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Wonderlik weg breek om Seweweeks Poort te beleef. Kan net sê die saligheid wa. Ons het ons oorslaap geniet. Die stilte en die plaaslewe was kos vir die siel. Die grondpad was die moeite werd en Ronel en haar personeel het uit hul pad gegaan om ons tuis te laat voel. Die pas was 'n wonderlike ondervinding, bly ons het dit gaan bewonder. Gaan laai jou batterye met die plaaslewe en rustigheid. Ronel, vir jou en jou personeel, baie dankie dat julle uit jul pad gegaan het om ons te akkommodeer. Die warm broodjie, plaasbotter en appelkooskonfyt was 'n treffer. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jonel
Seweweekspoort Akkommodasie
Baie baie dankie! Kom gerus weer! Jonel en span

Justin S
1 nag
5.0
Jul 2024

Beautiful farm stay on my way to Eastern Cape. Very friendly host team.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jonel
Seweweekspoort Akkommodasie
Thank you Justin!

Jacobus B
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2025

Rustig, rustig en salig. Die stilte en vriendelikheid op die plaas was vervrissend.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Jonel
Seweweekspoort Akkommodasie
Dankie, kom gerus weer!

Alex V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2021

Loved it, was cozy and the weather played a big part - first rains. It was a bit of a ride to the Guesthouse, but what lovely views. smoothest gravel roads I have ever traveled. The place was cozy and clean. Loved the shower.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hetta N
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2021

Veilig. Stilte. Vars lug. Vrede. Gerieflike verblyf en baie vriendelik ontvang deur eienaars. Die stilte en vars lug en plaasgeluide is 'n wenresep.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jonel
Seweweekspoort Akkommodasie
Baie dankie vir dit. Kom gerus weer.

Ronel T
1 nag
4.2
Aug 2021

Het die plaasgevoel en stilte geniet. Huis was skoon en netjies.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anton O
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2021

Lekker slaapplek in Seweweekspoort. Dis ’n lekker oorslaapplek as jy rondry om die omgewing te verken of deurry op pad iewers heen. Dit pla net ’n bietjie dat alles gebruik word om geld te maak, bv. die hout. Maak gerus gebruik van hulle vleispakkies as jy sou wou braai, lekkerder wors moet ek nog kry. 'n Lekker stoepie met n tafel en sitplek sal lekker wees sou jy bietjie buite wou sit om 'n mooi laatmiddag donderstorm of sonsondergang te besigtig.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Aniki P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2020

Heerlik rustig in pragtige natuur! Asemrowende berge! Withoek baie netjies. Goed toegerus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jonel
Seweweekspoort Akkommodasie
Thank you for the review. I am glad you find all well.

Nick Y
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Sep 2020

Budget accommodation for longer stays in quiet and rustic farmhouse near Seweweekspoort. While this rustic farmhouse has four bedrooms (sleeps eight comfortably) there is only one bathroom which could be a drawback for large groups. The huge hearth, the Elandskloof 4x4 track (Grade 3) and walks around the farm were highlights for us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Jonel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 45

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandrivier Plaas, R323, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAWBPidSahyEPaEv63mWZ1v4aAM2AJUOVPl5Aw0pzkcnNHBIuii?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 Sandrivier Plaas R323 6900 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.36577 21.32867
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang