Successfully reported

Shades @ Mary-Jean

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R200 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Ongelukkig word geen katte toegelaat nie. Gaste word versoek om beddegoed vir hul honde saam te bring. Let asseblief daarop dat 'n maksimum van 2 honde toegelaat word, en die honde moet huisopgelei wees en nie op die meubels toegelaat word nie. Honde moet aan leibande wees wanneer hulle op die strand stap.
Skoonmaak kan op Dinsdae en Saterdae teen 'n ekstra fooi gereël word. Dit moet gereël word wanneer die bespreking gemaak word.
Volle betaling is vereis voor inklok. Geen geraas word na 22:00 toegelaat nie. Geen breekskadefooi word vereis nie, maar daar word van gaste verwag om enigiets wat hulle gebreek of beskadig het, te vervang. Onverantwoordelike en onnadenkende gedrag sal nie geduld word nie. Gaste word verwag om die eiendom te verlaat soos hulle dit ontvang het. Rook is nie binne die huis toegelaat nie. Gaste moet asseblief nie hul sigaretstompies op die grasperk gooi nie. Gaste word versoek om hul eie strandhanddoeke saam te bring. Die handdoeke in die huis mag nie strand toe geneem word nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Mary Jean Close, Britannia Bay, St Helena Bay, 7382, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72e5777261819ccb68fed2d1884c8b39f9f507b92c922982a9e557ab6560aa273b5048e290ad5e8c7587cd764a4f7008781c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 7) 5 5 1 5 5 Mary Jean Close Britannia Bay 7382 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.721101183655 17.931175564359
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang