Successfully reported

Shalom Self-Catering

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Raymond L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Pragtig en rustig. One of the best, if not the best we've stayed at on the trip. Very friendly hosts, very clean, very quiet at night. Fresh linen, well-equipped kitchen and a warm shower.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Soraya
Shalom Self-Catering
Baie dankie vir jou resensie, dit word opreg waardeer.

Rini J
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Rustig en gemaklik. Baie skoon. Baie lekker gebly en baie veilig! Baie gawe gasheer en vrou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Great. Friendly, clean, well equipped and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kanna W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Verblyf voldoen aan alles waarvoor jy betaal. Al ons verwagtinge was oortref. Soraya en haar gade is mense-mense.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Soraya
Shalom Self-Catering
Dagsé Kanna Ons is bly julle het dit geniet en dit was lekker om julle te huisves.

Curt H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Sal Shalom self catering sterk aanbeveel. Ek het my verblyf baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Soraya
Shalom Self-Catering
Baie dankie, bly julle het die verblyf geniet.

Renier W
Kort verblyf
4.8
Jan 2025

Very nice and cozy accommodation! Amazing hosts! Very clean and organised. Close to everything. Safe and secure parking, behind a gate and new paving, next to the entrance door. Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Soraya
Shalom Self-Catering
Baie dankie, bly u het die tydjie by ons geniet. Groete

Corne V
1 nag Gesin met tieners
3.0
Mei 2025

Netjies vir oornag verblyf. Gasvrou was vriendelik. Ons het albei eenhede bespreek. Die 2de eenheid is meer ruim, met selfsorg kombuis, alles is nog nuut in die eenheid. Kamer 1 is baie klein, met net basiese benodighede.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Soraya
Shalom Self-Catering
Corne Baie dankie vir jou resensie, dit word waardeer.

Frikkie L V
1 nag
4.6
Des 2024

Ons het net gehoor van die wind in Luderitz en het dit nou self ervaar. Baie netjiese en skoon kamers. Baie rustige en veilige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Soraya
Shalom Self-Catering
Baie dankie. Bly u het dit geniet om by ons te tuis. Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Soraya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 729, Burenkamp, Luderitz, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3984381371e703c3215fa5aa6f0d3440cf22246b115e6eff35ce12421e3993b9c40840df3f8850cbb4ebafd6ba9ad07d618?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 Erf 729, Burenkamp Luderitz Karas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.655161036146 15.157460045703
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang