Successfully reported
+27

Shalom Self-Catering

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 64 Swartrivier Road, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Shalom Self-Catering is 'n bekoorlike suite op die eienaar se perseel. Dit bied gerieflike verblyf in Kleinmond.

Hierdie selfsorg-suite is op die eerste verdieping en bied slaapplek aan 4 gaste. Dit beskik oor 1 ruim slaapkamer met 'n koninggrootte-bed wat na 'n toegeboude balkon met 2 enkelbeddens lei. Dit kan met 'n skuifdeur en gordyne toegemaak word. Gaste deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n etenstafel met sitplek vir 6 toegerus. Daar is ook gemaklike rusbanke, 'n TV met die volle DStv-pakket en groot aluminiumvensters met 'n wonderlike uitsig oor die see. Blindings bied privaatheid, gratis WiFi is beskikbaar en daar is 'n buitebraai-area met 'n tafel en sitplek.

Hierdie verblyf is naby die strand, restaurante en verskeie ander geriewe wat voetslaanroetes, fietsry, visvang, swem en kanovaart insluit.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 64 Swartrivier Road, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink Shalom Self-Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 64 Swartrivier Road, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3bfa19640f6896115ae6a8fe5d85df30951ec5549e797bc5266bec278aaaf9f1cbab7409bae5c09a80205644489bee036f99?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense 4 5 1 5 64 Swartrivier Road Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.3314142 19.0373093
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang