Successfully reported

Shanthi Apartment 4

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Administrasiefooi van R406.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Rook is verbode.

Die tariewe sluit linne, handdoeke en ’n standaard-vertrekskoonmaak in. Gaste sal verwelkomingspakkie met tee, koffie, toiletpapier, skottelgoedwasmiddel, handseep, stortjel, bevogtiger, swartsak en 'n skottelgoed sponsie ontvang.

’n Daaglikse skoonmaakdiens is teen ’n ekstra koste beskikbaar. Verder sal gaste ’n gratis skoonmaakdiens en skoon linne en handdoeke op die 8ste dag van hul verblyf ontvang. Indien gaste ekstra skoon linne en handdoeke benodig, is dit teen ’n ekstra koste beskikbaar.

Gaste moet hulle eie strandhanddoeke saambring.
Let daarop dat die tarief slegs van toepassing is op verblyf vir 6 gaste.

Neem asb. kennis dat gaste nie op Kers- en Nuwejaarsdag kan arriveer of vertrek nie.

Hierdie verblyf bied streng gesinsvriendelike vakansieverblyf en laat nie besprekings vir groepe gaste onder die ouderdom van 25 of vir matriekvakansies toe nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 440
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 440
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 440
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Sandra Road, Ballito, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42897a36dcc65d26475add3c5817b16456b6e0021758fe71426065cfa854e28c1d8cf3169eb1003b37a381d1a1c7c8fecfa8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 440 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 21 Sandra Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.543190209657 31.213986158371
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang