Successfully reported

Shanty's Rest

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Jennifer A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Super pragtig, rustig en netjies. Ons verblyf was fantasties. Die akkommodasie is van die pragtigste en netjiesste wat ek nog ooit beleef het weg van die huis. Die kleinste besonderhede is aan gedink. Baie rustig en goed toegerus. Uitstekende sekuriteit ook en die gasvryheid van die eienaars en uitsig oor die rivier is die beste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trevor W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

“Pragtige verblyf in Port Owen – skoon, gerieflik en baie goed geleë. Ons verblyf hier was absoluut fantasties! Die ligging langs die marina is prentjiemooi en baie rustig. Die akkommodasie was skoon, netjies en goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Dit is ideaal vir ’n wegbreek naweek of langer vakansie – naby die strand, restaurante en aktiwiteite soos bootritte en kajak. Die diens was vriendelik en ons het regtig welkom gevoel van die oomblik dat ons aangekom het. Ek kan dit beslis aanbeveel vir paartjies of enigiemand wat wil ontsnap uit die stadslewe en net weer asemhaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie A
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

‘n Stukkie hemel teen die rivier. Ek het ’n stukkie hemel gevind by Shanty’s Rest. Hierdie lieflike plek het my dadelik tuis laat voel — van die warm verwelkoming tot die rustige atmosfeer. Alles was smaakvol ingerig met aandag aan detail, en ek kon sien dat baie liefde en sorg in elke hoekie ingesit is. Die ligging is ideaal — naby die water, stil en veilig, perfek vir ’n rustige wegbreek of net om weer asem te haal. Ek het elke oomblik geniet, veral die oggende op die stoep met koffie en die kalmte van Port Owen rondom my. Shanty’s Rest is werklik ’n plek waar jy jou siel kan laat rus. Ek sal beslis weer kom kuier. Aanbeveel met my hele hart!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecile L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Ons kan hierdie plek beslis aanbeveel. Die perfekte wegbreek vir 'n paar dae! Super skoon, netjies en gerieflike verblyf met oorgenoeg pakplek en lieflike kombuis. Die mooiste uitsig en vriendelike eienaars. Die beste rus ooit!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Waarde vir geld. Ons het die plek baie geniet, netjies en in baie goeie kondisie. Dit is baie veilig. Views was baie mooi. Gashere was baie vriendelik en ons het onmiddellik baie tuis gevoel. Restaurante en winkels is om die draai, so dit was baie gerieflik. Ons sal definitief in die toekoms daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawood C
1 nag Besigheidsreis
4.8
Okt 2025

Amazing. Clean and private. Nice view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet E
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Absoluut niks om oor te kla nie, alles was pragtig en gerieflik. Besonderse plek met vriendelike ontvangs. Eienaars pragtige mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Great stay! Really well located on the island in Port Owen, had a great stay with awesome views of the river! Charming flatlet that had everything in it and super friendly hosts!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Verushca K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie baie lekker. Baie rustige area. Die plekkie is baie kalmerend. Die egpaar was baie behulpsaam en vriendelik met aankoms totdat ons vertrek het. Ons gaan beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Richard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Trident way, Admiral Island, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1e7a35d69341a801ff77241952aa09af16306d9c92e6366ebb9e27156771b921f87c30d21cb214587b6acff9da080ddc65a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 2 Trident way Admiral Island 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.787979433307 18.14666399237

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang