Successfully reported
+10

Shanty's Rest

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Trident way, Admiral Island, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Shanty's Rest bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel in 'n veiligheidskompleks op Admiral Island Port Owen.

Hierdie lieflike woonstel is geskik vir 2 gaste en het 'n slaapkamer, badkamer, kombuis en leefarea met 'n dubbelslaapbank. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en genoeg kaste vir gaste se bagasie. Die badkamer het 'n groot instapstort, wasbak en 'n toilet.

Die eenheid het 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Etes kan by die toonbank wat 2 stoele het geniet word.

Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met DStv-kanale. Gratis Wifi is beskikbaar. Daar is 'n balkon met braaigeriewe en 'n uitsig oor die Bergrivier.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Jennifer A
Saam met vriende
5.0
Super pragtig, rustig en netjies. Ons verblyf was fantasties. Die akkommodasie is van die pragtigste en netjiesste wat ek nog ooit beleef het weg van ...
Sien meer
Sep 2025
Trevor W
Saam met lewensmaat
5.0
“Pragtige verblyf in Port Owen – skoon, gerieflik en baie goed geleë. Ons verblyf hier was absoluut fantasties! Die ligging langs die marina is prentj...
Sien meer
Aug 2025
Debbie A
5.0
‘n Stukkie hemel teen die rivier. Ek het ’n stukkie hemel gevind by Shanty’s Rest. Hierdie lieflike plek het my dadelik tuis laat voel — van die warm ...
Sien meer
Jul 2025
Cecile L
Saam met lewensmaat
5.0
Ons kan hierdie plek beslis aanbeveel. Die perfekte wegbreek vir 'n paar dae! Super skoon, netjies en gerieflike verblyf met oorgenoeg pakplek en lief...
Sien meer
Mei 2025
Rudi B
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld. Ons het die plek baie geniet, netjies en in baie goeie kondisie. Dit is baie veilig. Views was baie mooi. Gashere was baie vriendelik...
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Richard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 2 Trident way, Admiral Island, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Shanty's Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Trident way, Admiral Island, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1e7a35d69341a801ff77241952aa09af16306d9c92e6366ebb9e27156771b921f87c30d21cb214587b6acff9da080ddc65a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 2 Trident way Admiral Island 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.787979433307 18.14666399237

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang