Successfully reported

Shell Shores

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R550.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Pensioenaris-aanbod

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R800 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Naam van hoofgas, telefoonnommer, voertuigtipe en voertuigregistrasie moet deurgestuur word om geboutoegang deur middel van 'n selfoontoep moontlik te maak.
Gaste moet asseblief daarop let dat die hysbak nie sal werk tydens kragonderbrekings nie.
Geen wasgoed mag op die balkon gehang word nie.
Partytjies, harde musiek en harde geluide word nie by hierdie eiendom toegelaat nie.
Rook of vaping is verbode.
Maak asseblief stoepvensters vas wanneer dit oopgemaak word. Moet asseblief nie stoepvensters ooplos wanneer gaste vertrek nie.
Troeteldiere kan ongelukkig nie geakkommodeer word nie.
Neem asseblief kennis dat dele van die eenheid via trappe bereik word en dalk nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Geen onder 21's sonder behoorlike volwasse toesig sal toegelaat word nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30 Drommedaris street, Unit 22 Casa Blanca, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeed468a0714821e16aa6c1304506c3ced8f5188c1573bc30b3ed85490f79fa84253c58e8c8e5acc3381fdec7a6722886e7e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 30 Drommedaris street Unit 22 Casa Blanca 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.053946 24.918403

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang