SHES Self-Catering
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Lardner Burke Avenue, Cassandra, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Vanaf R480 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
SHES Selfsorg-eenhede is op 'n residensiële perseel met 'n privaat ingang geleë in Kimberley, Cassandra. Die selfsorg-eenhede is in 'n natuurlike area. Die eenheid is gerieflik en bied verblyf wat ideaal is vir 'n paartjie, 'n klein gesin of 'n sakereisiger of kontrakteur.
Eenheid 1 bied 'n oopplan-sitkamer met 'n kombuis, 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Eenhede 2 en 3 is oopplan-eenhede wat slaapplek vir 3 gaste bied. Die eenhede het elkeen 'n dubbelbed, 'n enkelslaapbank, 'n kombuisie en 'n badkamer met 'n wasbak, stort en toilet. In die 3 eenhede is 'n TV met OpenView-kanale en gratis WiFi beskikbaar. Al 3 eenhede bied basiese kombuisgeriewe, wat 'n yskas, mikrogolf en tweeplaatstoof met kombuisbreekware insluit. Vars linne en handdoeke word voorsien, vir die gebruik van die gaste se gerief.
Gaste het toegang tot braaigeriewe, 'n swembad en veilige onderdakparkeerplek. Die afdak is 2,2 m hoog en die terrein is dus nie geskik vir voertuie groter as dit nie.
Die selfsorgverblyf is toegerus met 'n JoJo-tenk en gebruik boorgatwater, wat vars en skoon is.
Die gastehuis is 3,5 km vanaf 2 winkelsentrums, 3,5 km vanaf Hoërskool Diamandveld, 5 km vanaf die naaste privaat hospitaal, en 5,5 km vanaf die hoopmyn. Die gastehuis is nie diep in Kimberley geleë nie, daarom is dit baie gerieflik om terug te gaan op die N12, sonder verkeer.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Cornelia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 90
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 2 Lardner Burke Avenue, Cassandra, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Gaste dink SHES Self-Catering het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Lardner Burke Avenue, Cassandra, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang