Shingalana Cottages
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Drieslaapkamerkothuis
- Selfsorg
Huisreëls
Hen- en ramspartytjies, en enige ander partytjies is streng verbode.
Stilte-ure is daagliks van 18:00 tot 06:00.
Troeteldiere word onder geen omstandighede op die perseel toegelaat nie.
Rook, vaping en e-sigarette is streng verbode in die kothuise.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R40 Road, 27 Brightside Eco & Aero Estate, White River, 1240, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang