Shipwreck Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Dawn Street, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
- Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Shipwreck Cottage is 'n strandfronthuis in die kusdorpie Cannon Rocks aan die Sonskynkus met direkte toegang tot die strand.
Die verblyf bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en kookgerei.
Die leefarea is gemeubileer met 'n eetkamertafel en die sitkamer het 'n rusbank en stoele. Die sitkamer maak oop na 'n ruim veranda met 'n sitarea en eetkamertafel. Bykomende geriewe sluit in 'n braai-area, Weber, 'n TV met DStv en veilige parkering.
Die tuin het 'n grasperk en sonstoele en bied privaat toegang tot die strand.
Doendinge in die omgewing sluit in swem, branderplankry, diepseevisvang, sandplankry, perdry en stap.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Kobus Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 44
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 11 Dawn Street, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
- Gaste dink Shipwreck Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Dawn Street, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang