Shomatobe Lodge
- Kapasiteit: 45 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Voortrekker Street, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
- Vanaf R1 235 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Shomatobe Lodge bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf in Kuruman. Dit is die perfekte keuse vir gesinne of vriende wat op soek is na 'n vakansie in die bosveld.
Daar is verskeie kamers wat slaapplek aan tussen 2 en 4 gaste bied. Die slaapkamers het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort of net 'n stort.
Party eenhede het 'n kombuisie met selfsorggeriewe. Elke eenheid het 'n TV, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan die gedeelde geriewe soos die swembad, boma, braai-area en restaurant op die perseel geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marelize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 1 Voortrekker Street, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
- Gaste dink Shomatobe Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 45 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Voortrekker Street, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang