Successfully reported

Shonalanga Lodge

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Thinus B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Gerieflik, skoon. Gerieflik, skoon en goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mej H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Sal vir seker weer daar bly. Baie netjies en skoon. Vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Victoria G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Lovely clean space. Lovely, clean and comfortable space. The breakfast spread was lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zita
Shonalanga Lodge
Good day Victoria, thank you for your review. Our breakfast is definitely a highlight for many guests with such a great selection to choose from. We hope to see you again soon!

Lizette E
1 nag
4.6
Apr 2025

Was baie lekker. Baie lekker gebly. Alles was perfek en ontbyt was eersteklas. Sal definitief terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Odette V
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jul 2025

Redelik. Die eenheid was netjies. Was egter baie teleurgesteld toe ons vra of ons moontlik 1 uur voor inkloktyd kon inklok omdat ons van Pretoria gereis het vir 'n 21ste wat reeds 15:00 begin het. Daar was gesê ons kan teen 'n fooi van R200! Dis belaglik. Ontvangsdame was ook nie vreeslik vriendelik met ons aankoms. Personeel in die eetsaal was baie vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Phelokazi G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Friendly staff. We had a great stay. Friendly staff and a clean place. Would definitely stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zita
Shonalanga Lodge
Good day Phelokazi, thank you for leaving such a great review, we do appreciate it. We are glad that you had a pleasant stay and we hope to see you again whenever you are in the area.

Delete D
1 nag
5.0
Feb 2024

Goeie waarde vir geld, sal weer met plesier daar aandoen. Fantasties, geen probleme, veral nie met 'loadshedding'.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zita
Shonalanga Lodge
Dankie dat u die tyd geneem het om 'n resensie te los. Die sonkrag- en gasstelsel is beslis 'n seën, ons gaste besef nie eers as daar beurtkrag is nie. Ons is bly u het u verblyf by ons geniet en vertrou dat op u volgende reis na die area sal u weer van ons geriewe gebruik maak. Groete, Shonalanga Lodge

Lennart S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Good and pleasant. Please also use English to communicate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zita
Shonalanga Lodge
Good day Lennart, thank you for taking the time to leave a review. Our aim is to offer guests a comfortable and pleasant stay, so we are glad you enjoyed your time with us. I have noted the English issue and will ensure that staff speaks to guests in their language of choice. Trust we will see you on your next trip to Vryheid.

Mej H
1 nag Besigheidsreis
4.2
Nov 2024

Definitief aanbeveel vir 'n besigheid oorslaap. Dit is baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Gerhard S
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Des 2023

Sal ongelukkig nie die lodge weer gebruik nie. Baie netjies akkommodasie. Ontvangspersoneel baie behulpsaam, maar ongelukkig 'n baie lawaaierige omgewing. Gaste wat die akkommodasie vir die verkeerde rede bespreek.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Zita
Shonalanga Lodge
Goeie dag, Baie dankie dat u ons geriewe gebruik het. Ons is baie teleurgesteld dat u nie 'n aangename ervaring gehad het nie. Ons lodge self is gewoonlik stil, maar daar is soms gaste wat ander gaste nie in ag neem nie. Ons vra omverskoning vir die ongemak wat dit veroorsaak het en hoop dat u dit sal heroorweeg om in die toekoms by ons te bly.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Zita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 343
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 343
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 343
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 82 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 136 Kerk Street, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22bcd16e87be408a29a3653b74e4be7fa5c898a912d52c58dcd90e9ed2a1b8b32d6bcfb0826cd39c1258a9c12c0a055224d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 343 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 136 Kerk Street Vryheid 3100 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -27.770201 30.787748
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang