Shorebreak
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Geen troeteldiere word toegelaat sonder vooraf reëling nie.
Die eiendom is in 'n kompleks en die kompleks se reëls sal geld.
Geen partytjies, groepgeleenthede of harde musiek sal geduld word nie.
Gaste moet hul geraasvlakke laag hou en geen ontwrigtende gedrag sal aanvaar word nie.
Ekstra gaste benodig goedkeuring van die eienaar en sal teen 'n ekstra koste wees.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 358 Fairway Road, 7 Esmeralda, Margate, 4277, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang