Successfully reported

Shoreline Cottage

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Elton C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Definitely need to go again. Ons naweek in Struisbaai was baie nice. Ons het baie gehou van ons accommodation, die stilte; dis ook naby die winkels en hawe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Struisbaai bederf - die lieflike lang strand van Struisbaai! Dis 'n oulike plekkie wat lekker naby aan die see is, mens kan die gedruis van die see hoor. Die Kolkol warmbad maak vir 'n heerlike ontspanne tyd. Baie lekker ook dat dit troeteldier vriendelik is met 'n groot genoeg area vir die hondekinders om te hardloop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacques
Shoreline Cottage
Hi Anneke, baie dankie vir jou review. Ek is bly julle het dit geniet daar. Groete, Jacques.

Roxanne D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mei 2025

Relaxing, comfortable. The house is lovely, it has everything you need! Plenty of towels! Warm, comfortable beds. But it needs a good clean. There was dust behind the couches, furry blankets on the bed needed a wash, and the windowsills were dusty. The panel heaters need to be replaced.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacques
Shoreline Cottage
Hi Roxanne, I am glad you guys enjoyed your stay. I am so sorry about the dust. I know the cleaning ladies always dust off before guests check in, especially if it was very windy. I will forward your review to the cleaning team to make sure all the issues raised will be addressed. Warm regards, Jacques

Mekaylah D
Kort verblyf
4.0
Aug 2025

Beautiful location, will come again. Beautiful cottage, very closed off within a gated community. Nice separate bedroom and bathroom from the rest of the house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Magda G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2025

Will recommend. Lovely, a bit far to walk to the beach for an elderly person 80+.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Wynand J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Apr 2025

Het wel lekker gerus en gekuier! Dit was 'n lekker kuier-tyd by Shoreline Cottage, maar is beslis nie die waarde werd wat ons betaal het nie. Die kol-kol se uitlaat was bo verstop en het vir 'n hele ruk nie gewerk nie, stortkoppe is nie op standaard nie, stortdeure kan nie reg toemaak nie, WiFi was baie swak en die stoofplaat wat met gas aangeskakel word, moet elke keer met 'n lighter aangesteek word. Ons het al in baie plekkies gewoon en gee nie onnodig kritiek nie, maar as hierdie opgeskerp word, sal dit goed wees!

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Jacques
Shoreline Cottage
Môre Wynand, baie dankie vir jou terugvoering. Ons vra altyd vir almal om enige probleme aan te meld terwyl hulle daar bly. Maar ons sal definitief loer na die punte waarna jy verwys. Groete Jacques

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.2
Sep 2024

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Naomi H
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Fantastiese verblyf! Ons het elke oomblik geniet! Pragtige huisie het bygedra tot die amazing tydtjie in Struisbaai! Goed toegerus en die Jacuzzi was 'n absolute bederf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacques
Shoreline Cottage
Baie dankie Naomi, ek is bly julle het julle tydjie geniet in Struisbaai. Groete Jacques

Kate M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2023

Fabulous stay, we'll be back. Great weekend away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jacques
Shoreline Cottage
Hi Kate, thanks so much for taking the time to review our cottage. I am so happy you guys enjoyed your stay. Warm Regards, Jacques.

Jj D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2023

Relaxing bliss. The stay at Shoreline Cottage was very relaxing and got the batteries charged again! Kitchen is equipped with everything you would need, beds are comfy and the backyard is perfect for kids. Security is good too. Only complaint would be the Jacuzzi that was only producing bubbles from one jet, the rest is blocked because of the "hard" water, jets would have to be descaled regularly. Everything else was beautiful! Thanks Jacques for your help with the Jacuzzi and hopefully next time we will be able to enjoy the Jacuzzi fully and without loadshedding! Thanks again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jacques
Shoreline Cottage
Hi Jj, thanks so much for your review. We are happy you guys enjoyed your stay. I’ll get the jets sorted out asap. Warm Regards Jacques

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 2 450
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 450
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3135 Murex Street, Langezandt, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd263376bcf09a1edbdc22bc2233bf062ffc5e9efd8816c58bf791871b2111397b108ffaa2aac03362d763e185fcea6780252?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag (plek vir 6) 24 5 1 5 3135 Murex Street Langezandt 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.791414418664 20.041543329608

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang