Successfully reported

Shoreline Cottage

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R450.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls

Geen partytjies of funksies nie.
Rook of vape binne die huis is verbode.
Geen vuurwerke nie.
Geen hommeltuie nie.
Geen ongeregistreerde gaste word sonder vooraf goedkeuring toegelaat nie.
Geen harde musiek word toegelaat nie.
Gaste moet asb. nie warm water uit die borrelbad op die gras leegmaak nie.
Honde moet asb. in oop areas aan 'n leiband bly, en daar word van gaste verwag om agter hulle troeteldiere skoon te maak.
Gee asb die tuindienste toegang tot die perseel op hul geskeduleerde dae om hul take te voltooi.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 450
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 450
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3135 Murex Street, Langezandt, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd263376bcf09a1edbdc22bc2233bf062ffc5e9efd8816c58bf791871b2111397b108ffaa2aac03362d763e185fcea6780252?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag (plek vir 6) 24 5 1 5 3135 Murex Street Langezandt 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.791414418664 20.041543329608

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang