Successfully reported
+22

Shoreline Cottage

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3135 Murex Street, Langezandt, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 450 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Shoreline Cottage is 'n selfsorghuis in die pragtige kusdorpie Struisbaai, aan die mees suidelike punt van Suid-Afrika. Die huis is ideaal vir 'n strandnaweek weg, en is ongeveer 5 minute se stap na die strand.

Dié volledig gemeubileerde huis bied slaapplek aan 6 mense en bestaan uit 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoof- en tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer is toegerus met 2 enkelbeddens. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Die oopplan-kombuis wat goed toegerus is, bevat die nodige toebehore en toebehore om maaltye voor te berei en te kook, insluitend 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien vir gerief.

Die aangrensende leefarea beskik oor 'n groot houtkaggel wat gedurende die kouer maande gebruik kan word. Die leefarea lei na 'n patio wat spog met 'n braai-area en 'n houtvuur-bubbelbad wat oor die omheinde patio uitkyk.

Klein tot mediumgrootte troeteldiere wat goed gedra is welkom indien dit gereël word. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Warmbad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Elton C
Gesin met tieners
5.0
Definitely need to go again. Ons naweek in Struisbaai was baie nice. Ons het baie gehou van ons accommodation, die stilte; dis ook naby die winkels en...
Sien meer
Mei 2025
Anneke H
Gesin met klein kinders
5.0
Struisbaai bederf - die lieflike lang strand van Struisbaai! Dis 'n oulike plekkie wat lekker naby aan die see is, mens kan die gedruis van die see ho...
Sien meer
Jun 2024
Roxanne D
Gesin met klein kinders
4.4
Relaxing, comfortable. The house is lovely, it has everything you need! Plenty of towels! Warm, comfortable beds. But it needs a good c...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Mekaylah D
4.0
Beautiful location, will come again. Beautiful cottage, very closed off within a gated community. Nice separate bedroom and bathroom fr...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Magda G
Saam met lewensmaat
4.0
Will recommend. Lovely, a bit far to walk to the beach for an elderly person 80+.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 3135 Murex Street, Langezandt, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Shoreline Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 450
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 450
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3135 Murex Street, Langezandt, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd263376bcf09a1edbdc22bc2233bf062ffc5e9efd8816c58bf791871b2111397b108ffaa2aac03362d763e185fcea6780252?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag (plek vir 6) 24 5 1 5 3135 Murex Street Langezandt 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.791414418664 20.041543329608

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang