Successfully reported

Ballots Bay - Silver Mist

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Altus L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Breathtaking, relaxing, scenic. Wow, great view. You have to see it to believe it. Great place to travel with a partner and to experience the beautiful views of the hilltops as well as the ocean. Scenic place to braai at and very well stocked option for self-catering with many tools and appliances to use. Friendly host as well who ensured we had enough to see and do in the area. Also very cool place to view wild animals such as zebras at the sea. Although it is in a reserve, the road is well maintained with good traction, just note that there are a few steep hills to climb with your car.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Asemrowend, van begin tot einde, 'n absolute juweel, en 'n 5 ster lekker gasheer. Lekker inderdaad. Ons gasheer het ons so tuis laat voel, uit sy pad gegaan om vir ons die wild te gaan wys en die spesiale strandbaai, met die mooiste piekniek/braai areas. Silver Mist word met groot opgewondenheid aanbeveel, lekker luuks, met die mooiste uitsig oor die kloof en see. Geen foto kan die mooi natuurskoon vasvang nie. Lekker privaat en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandy T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Romantic getaway with stunning views, cosy accommodation, and treasured memories. Romantic winter escape with breathtaking views. We had an unforgettable stay in this beautiful Ballot’s Bay cabin. The views over the gorge and ocean are absolutely spectacular. The bath in the bedroom was perfect for a cosy sunset soak on a cold winter’s evening. The deck was ideal for braais and sundowners, and the exclusive rocky beach was stunning — we even spotted dolphins and a whale! The hosts went above and beyond, welcoming us with champagne and a personal tour of the reserve. Highly recommended for a romantic getaway — we’ll definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Basson
Ballots Bay - Silver Mist
We are delighted that you had such an awesome time at Silver Mist! We look forward to hosting you here again soon!

Salome J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Breathtaking and spectacular. Located 7.3 km from the Garden Route Mall, you are hidden in a log cabin with spectacular views, yet close enough—with a 20-minute drive—to get into the city with everything you might need. As our honeymoon destination, it was amazing. On arrival, the owner gave us a tour of the grounds, and it was amazing. We are planning to visit Silver Mist again so we can have time to explore everything, as a week was too little time. They had everything, from a braai on the stoep to solar electricity. They even have an aircon (which is not shown in the photos) mounted on the wall above the bed, which cools the place down exceptionally well. For a place that feels so secluded, they have better cellphone reception and Wi-Fi than my house in Cape Town has. It was just amazing. Thanks to the owner and the website. It was spectacular.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Hemel op aarde. Mees ongelooflike plek, pragtige natuur, uitsig en vrese.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marco H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Wonderlike plek met pragtige uitsigte! Wonderlike plek met pragtige uitsigte! Die plek is goed toegerys en die host was baie vriendelik! Sal vir seker weer teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesel K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Uniek en opwindend. Siver Mist in Ballots Bay is een van die opwindendste plekke wat ons nóg besoek het. Die houtkothuis is privaat en afgesonder. Dit is skoon, netjies en goed toegerus met implemente, meubels en beddegoed van hoë gehalte. Dit was wonderlik om op die houtbalkon te sit en net om jou te kyk, want die uitsig oor die kloof, woud en tikkie see is asemrowend. Die gasheer was besonder hartlik en hulpvaardig. Hy het ons by die ingang van die reservaat ontmoet en eers op 'n blitstoer geneem om die uitleg van die reservaat te wys. Daar is ook 'n paar bederfies in die kothuis vir ons gelaat wat ons ekstra spesiaal laat voel het. Ons verblyf by dié unieke en opwindende plek is een van ons reis hoogtepunte oor die jare. Volgende keer bly ons langer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Basson
Ballots Bay - Silver Mist
Fantasties! Hoe wonderlik is dit as gaste hul gate uit geniet - dis mos waarvoor mens hoop as jy 'n bespreking maak! Lekkeman! Sien hopelik gou weer!

Elsabe M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Onbeskryflik. Ons sal dit beslis weer doen. Wat 'n ervaring! Van die inklok met persoonlike diens, bottel koue vonkel, chokkies en nog meer. Die uitsig is verruklik. Die buite stort is 'n moet, ook met besondere uitsig. Die bad binne met ook besondere uitsig! As gevolg van die weer kon ons ongelukkig nie op die tweede aand die braai onder op die strand benut nie, maar net nog 'n rede om weer terug te gaan. Die bed en linne is van die hoogste gehalte en ons het baie lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Basson
Ballots Bay - Silver Mist
Dis fantasties om (weereens) te hoor! Ons is telkens verheug om sulke opregte terugvoer te ontvang van ons gaste, beide plaaslik en internasionaal! Silver Mist is eenvoudig uitsonderlik geleë en vrede daal oor jou weer. Natuurlik is dit ook bitter romanties. Ons sien uit na jul volgende besoek!

Ileen B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Thoroughly enjoyed our stay; looking forward to returning. We really enjoyed our stay. We will definitely come back again for another visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Basson
Ballots Bay - Silver Mist
Hi Ileen Ons is bly dat jy en Sarel so lekker gebly het in Silver Mist! Ek hoop julle het die romantiese bad en buite-stort terdee geniet! Sien gou weer! Basson

Derick H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Fantastiese plek! Baie netjies & skoon. Vriendelike en behulpsame diens. Dankie! Ons het dit vreeslik geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Basson
Ballots Bay - Silver Mist
Ons is baie bly julle het dit geniet! Ons probeer om internasionale standaard te handhaaf teen pryse vir die plaaslike mark. Ons is trots om baie Suid Afrikaanse gaste by Silver Mist te ontvang tesame met ons Europese kliente! Ons sien julle gou weer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Basson Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 117

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 Imbali Close, Ballots Bay, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9833a729f27e9a52f6063026dcd2266660d19e3c311b6f8f94f042a2e65ad14074be3db4175a4d900cc45f4ee8184ddbb46?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 34 Imbali Close Ballots Bay 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.00998239516 22.535173366425
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang